fbpx

GedagteKringe, ‘n Afrikaanse Bundel

R250.00

Sagteband ISBN: 978-0-9870330-6-2

Kindle ISBN: 978-0-9870330-5-5

Gepubliseer in 2019

Illustrasies en Skilderye: Linda Rossouw

Ontwerp van Boekomslag: Odette Clark

“Ek bly in Brakpan, aan die Oos Rand vir die laaste 47 jaar. Ek steur my nie veel aan al die grappe wat rondgaan oor die dorp nie en het al lankal vrede gemaak daarmee. Al is daar heelwat. Hier is die mense opreg en plat op die aarde. Ek is aan die anderkant van 50, ‘n “late bloomer” soos die Engelse daarna verwys maar geniet die skrywerswêreld ongelooflik. My skrywersloopbaan het in 2009 begin toe ek baie tyd op hande gehad het. Van daar het my passie vlerke gekry en is ek doenig met heelwat projekte. My grootste passie is om aspirant skrywers by te staan en hulle te help om die slaggate te vermy. Daarom help ek graag.

 

 

7 in stock

Description

Gedagtekringe is ‘n versameling stories, staaltjies, rubrieke en motiveringsartikels. Hier is iets vir elke leser: jonk en oud om te geniet.

Dit sluit in 16 fiktiewe stories wat insluit verhale van verlore liefdes, ‘n nuwe begin, speurstories, ‘n drama, ‘n fantasie, om jou drome te volg en gril stories. Die ses nie-fiktiewe verhale gaan meestal oor my belewenisse, my famile en tong-in-die-kies staaltjies. Ses motiverings artikels is ook geplaas. Sommige is my sienings vasgelê in die wêreld om my. Laastens sluit ek af met vier rubrieke. Nuusbrokkies wat my diep geraak het die laaste paar jaar.

Biografie van Skilder “Ek is gebore in Pretoria en woon tans in Roodepoort vir die afgelope 25 jaar. Ek het my Hoër Nasionale Diploma in Beeldende Kuns by die Vaal Universiteit van Tegnologie behaal waar ek in afdrukkuns gespesialiseer het. Ek het egter gou agter gekom dat ek te ongeduldig is vir die lang wag vir resultate en het skilder gekies as my hoof rigting. Ek het na baie jare in die raam en binneshuisversierings bedryf besluit om voltyds te skilder. Ek het twee seuns en is getroud met my sielsgenoot Emil. My kuns kan gesien word op Facebook/Linda Rossouw fine art. 0824464865”

Volg skakels vir lekkerlees genot. Kommentaar sal waardeer word.

Eietydse roman

Hart’s Kiekies

Man met die swart skoene.

‘n Waagstuk van die Liefde: Deel 1.

‘n Waagstuk van Liefde: Deel 2.

‘n Waagstuk van die Liefde: Deel 3.

Ithuba, ‘n Tweede kans

Ek is Marieta

Oupa, waar kom babas vandaan? 

 

 

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 9.25 × 2.21 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You cannot copy content of this page