Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
GedagteKringe, ‘n Afrikaanse Bundel Mobi
R0.00
Sagteband ISBN: 978-0-9870330-6-2
Kindle ISBN: 978-0-9870330-5-5
Gepubliseer in 2019
Gedagtekringe is ‘n versameling stories, staaltjies, rubrieke en motiveringsartikels. Hier is iets vir elke leser: jonk en oud om te geniet.
Dit sluit in 16 fiktiewe stories wat insluit verhale van verlore liefdes, ‘n nuwe begin, speurstories, ‘n drama, ‘n fantasie, om jou drome te volg en ril stories. Die ses nie-fiktiewe verhale gaan meestal oor my belewenisse, my famile en tong-in-die-kies staaltjies. Ses motiverings artikels is ook geplaas. Sommige is my sienings vasgelê in die wêreld om my. Laastens sluit ek af met vier rubrieke. Nuusbrokkies wat my diep geraak het die laaste paar jaar.
Reviews
There are no reviews yet.