fbpx

GedagteKringe

 
Gedagtekringe is ‘n versameling stories,
staaltjies, rubrieke en motiverings artikels. Hier is iets vir elke leser
: jonk en oud om te geniet.
Dit sluit in 16 fiktiewe stories wat insluit
verhale van verlore liefdes, ‘n nuwe begin, speurstories, ‘n drama, ‘n fantasie,
om jou drome te volg en gril stories. Die ses nie-fiktiewe verhale gaan meestal
oor my belewenisse, my famile en tong in die kies staaltjies. Ses motiverings
artikels is ook geplaas. Sommige is my sienings vasgel
ê in die wêreld om my. Laastens sluit ek af met vier rubrieke.
Nuusbrokkies wat my diep geraak het die laaste paar jaar.
Geniet dit saam met my.
 

Geskommelde letters maak woorde. Woorde maak sinne, en sinne stories.

Opgedra aan die mense wat my lewe deel.

Sagteband ISBN: 978-0-9870330-6-2

Kindle ISBN: 978-0-9870330-5-5

Die boek kan bestel word by skrywer by lynelle@kreativcollectiv.com.

R245. Posgeld uitgesluit.

Die ideale geskenk vir oud en jonk. 

Lees aanlyn in ‘n Flipboek of volg die skakels op individuele stories te lees. 

 

INHOUDSOPGAWE

IN DIE FIKSIE AFDELING: 

Kunswerk Linda Roussow

Kunswerk van Linda Rossouw

Eietydse Romanse

  1. Hart’s Kiekies
  2. Die Man Met Die Swart Skoene
  3. ‘n Waagstuk Van Liefde

Literêre Verhale

  1. Ithuba, ‘n Tweede Kans
  2. Ek Is Marieta
  3. Oupa, Waar Kom Babas Vandaan?
  4. Opsoek Na Stilte
  5. Moles By Die Rugbyklub
  6. Die Stukkende Windpomp Op Hermansdrif

Ander Verhale

  1. ‘n Moderne Rooikappiestorie – Fantasie Verhaal
  2. Die Geheim In Die Houtkas – Misterieuse verhaal
  3. Begrafnis Op Reddersburg – Vriendskap
  4. Moord Op Duiwelslaagte – Speurverhaal

Rillers

  1. ‘n Pop Vir Elma
  2. Bekende Dokter Laat ‘n Bloedspoor Agter
  3. Stilswye Wat Byt

NIE-FIKSIE AFRDELING

  1. My Erfenis: My Pot Goud Aan Die Einde Van Die Reënboog
  2. Krag Vir Kanoneiland
  3. Salt En Pepper, ‘n Liefde Storie Wat Jou Weer Laat Glo
  4. ‘n Skets Oor Passie
  5. ‘n Dag Saam Met Die Afgetredenes

MOTIVERING

  1. Paaie
  2. Hoe Lyk Jou Voetspore?
  3. Hekke
  4. Ons Liefde Vir Reekse
  5. Toewydingskets
  6. n Terugblik Op 2017

ARTIKELS

  1. Dood, Waar Is Jou Angel?
  2. Die Verlore Dogter Kom Huis Toe
  3. Die Ander Vrou
  4. Nuwejaarsboodskap 2019

Vir die Internasionale vriende oor die groot waters,

die boek is op Smashwords beskikbaar. 
 
Kunswerke van Linda Rossouw kan in die bundel besigtig word.
Haar inligting is beskikbaar op aanvraag.
Lynelle Clark is ‘n boorling van Kimberley maar bly al baie jare in die Oos Rand. Haar passie vir skryf het in 2010 begin na ‘n paar terugslae. Sy het alreeds 3 boeke gepubliseer en help ook voornemende skrywers om hul werk bekend te stel. Haar reis sover was baie leervol en sy geniet die skrywers wêreld terdee. Elke geleentheid word beskou as ‘n leerproses en sy is knaende besig om die grense te skuif in haar groei proses. 
 
 
Skills

, , ,

Posted on

February 11, 2021

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

nineteen − 7 =

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

You cannot copy content of this page