GedagteKringe

GedagteKringe

 
Gedagtekringe is ‘n versameling stories,
staaltjies, rubrieke en motiverings artikels. Hier is iets vir elke leser
: jonk en oud om te geniet.
Dit sluit in 16 fiktiewe stories wat insluit
verhale van verlore liefdes, ‘n nuwe begin, speurstories, ‘n drama, ‘n fantasie,
om jou drome te volg en gril stories. Die ses nie-fiktiewe verhale gaan meestal
oor my belewenisse, my famile en tong in die kies staaltjies. Ses motiverings
artikels is ook geplaas. Sommige is my sienings vasgel
ê in die wêreld om my. Laastens sluit ek af met vier rubrieke.
Nuusbrokkies wat my diep geraak het die laaste paar jaar.
Geniet dit saam met my.
 

Geskommelde letters maak woorde. Woorde maak sinne, en sinne stories.

Opgedra aan die mense wat my lewe deel.

Sagteband ISBN: 978-0-9870330-6-2

Kindle ISBN: 978-0-9870330-5-5

Die boek kan bestel word by skrywer by lynelle@kreativcollectiv.com.

R245. Posgeld uitgesluit.

Die ideale geskenk vir oud en jonk. 

Lees aanlyn in ‘n Flipboek of volg die skakels op individuele stories te lees. 

You cannot copy content of this page