fbpx
My Gebed vir ‘n Boer

My Gebed vir ‘n Boer

Dit is ‘n PROJEK wat na aan elke Afrikaner is en om deel van dit te wees is ‘n groot vooreg.  Baie dankie Nico Schamrel vir jou onbaatsugtige diens aan ons skrywers en vir ons boere. Die Here seën jou. 

TEMA (nie verpligtend nie): BROOD – ons daaglikse voedsel, maar ook simbolies aan godsdiens en lewe.

Kortverhale, gedigte, prosa of jou gebed is welkom!

‘n Oproep vir almal om saam te bid en skryf vir die veiligheid van plaasboere, hulle gesinne en hul werkers. Ons bid vir troos vir slagoffers van plaasmoorde. Kom ons bid vir verandering, bystand, vergifnis, wysheid, goeie leierskap en vir God se genade, asook seën oor die boere en al die mense van ons land.

Die boere en mense van Suid Afrika neem die woorde ter harte neem en elke bydrae maak ‘n groot verskil.

Besoek gerus Ns.Skrywershuis vir jou sagteband of bestel direk by my lynelle@kreativcollectiv.com.

Kloof, ‘n Winter’s Bundel

Kloof, ‘n Winter’s Bundel

Dt was ‘n voorreg om deel te kon wees van hierdie projek.
Ons WINTERBUNDEL, KLOOF, word opgedra aan ons medewerkers, Elsa Engelbrecht en haar broer, Tiens Pretorius wat albei gedurende 2022 na hul Hemelwoning vertrek het.
Baie dankie vir al die ander roerende gedigte en geskrifte! ❤ xx ❤
INHOUDSOPGAWE

You cannot copy content of this page